積分
演出藝人
4Werke
演出者
詞曲
Ray Dylan
作曲
Don Kelly
作詞
Niel Schoombee
作詞
歌詞
Niks sal ooit weer, aoos jy lyk nie
'n Picasso, 'n Monet
Onweerstaanbaar, onvervangbaar
Sal jy altyd vir my bly
Kan my nie polsslag nie meer voel nie
Als is leeg hier binne my
Ek het niks meer om te gee
Om te gee
Kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Om weer lief te hê
My lief, kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Ek kan nie aanbeweeg nie
Voordat ek my hart terug kry
Maak my vry
Om weer lief te hê
My lief, kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Kan ek maar my hart terugkry?
Al die aande, dis al maande
En jy spook nogsteeds by my
Elke oomblik, eke oogwink
Sien ek jou nogsteeds by my
Kan my nie polsslag nie meer voel nie
Als is leeg hier binne my
Ek het niks meer om te gee
Om te gee, om te gee
Kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Om weer lief te hê
My lief, kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Ek kan nie aanbeweeg nie
Voordat ek my hart terug kry
Maak my vry
Om weer lief te hê
My lief, kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Kan ek maar my hart terugkry?
Ek kan nie langer ly
Ek kan nie so leeg in my bly
Gee my net 'n kans
Net 'n kans
Kan ek my hart terugkry?
Kan ek my hart terugkry?
Kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Om weer lief te hê
My lief, kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Ek kan nie aanbeweeg nie
Voordat ek my hart terug kry
Maak my vry
Om weer lief te hê
My lief, kan ek my hart terugkry?
Maak my vry
Kan ek maar my hart terugkry?
Written by: Don Kelly, Niel Schoombee, Ray Dylan