音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
4Werke
演出者
詞曲
N. Schoombee
作曲
S. Butler
作曲
製作與工程團隊
R.D.M
製作人
Christie Schutte
製作人
Dirk van Niekerk
製作人
歌詞
Liefde loop nie om die hoek nie
Ek wou nie waag nie, wou nie soek
Jy het my halfpad gekry
Met liefde aan die hand gelei
In 'n stukkende, gebreekte
Wêreld waar ons koers verloor
Het my beter helfte my
Net betyds daar uitgekry
Oor en weer
Jy doen dit oor en weer vir my
Oor en weer
Jy kyk so mooi na my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Want jy is als wat saakmaak in my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Vir altyd sal ek terugkom na my
Hart
Die spore van ons liefde sal my lei
Vir altyd na my hart toe waar jy bly
Soveel water moes al uitloop
Soveel liefde opgehoop
Maar as ek in jou oë in kyk
Weet ek hoe my vrede lyk
Jy's my wêreld, jy’s my oomblik
Waarin ek weer lewe kry
Jy’t vir ons twee opgestaan
Jy’t die pad voor my gelei
Oor en weer
Jy doen dit oor en weer vir my
Oor en weer
Jy kyk so mooi na my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Want jy is als wat saakmaak in my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Vir altyd sal ek terugkom na my
Hart
Die spore van ons liefde sal my lei
Vir altyd na my hart toe waar jy
Myne is joune
Is ons sin
Is als waarvoor ek altyd kon hoop
En kon droom
En kon bid
Oor en oor doen jy dit vir my
Oor en oor doen jy dit vir my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Want jy is als wat saakmaak in my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Vir altyd sal ek terugkom na my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Want jy is als wat saakmaak in my
Hart, hart
My hart is waar my huis is
My huis is daar waar jy is
Vir altyd sal ek terugkom na my
Hart
Die spore van ons liefde sal my lei
Vir altyd na my hart toe waar jy bly
Written by: N. Schoombee, S. Butler