音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Ricus Nel
Ricus Nel
演出者
詞曲
Trad: verw F. Groenewald
Trad: verw F. Groenewald
作曲家
製作與工程團隊
Ricus Nel
Ricus Nel
製作人
Sean Manley
Sean Manley
製作人

歌詞

Rebecca was my meisie met die sparkling eyes
Rebecca was my cherry en nie altyd nice
Rebecca was mos lekker vet en rond
How I love Rebecca when the sun goes down
Sy't 'n lyfie soos 'n ryer en 'n nekkie soos 'n pou
'n Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterigge tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeerbekmuis
Ek vra Rebecca van Jeppestown
"Ek sal met jou trou dan settle ons down"
Ek kry Rebecca by 'n Loevenstein jol
Vertel haar van my liefde en my hart so vol
Ag Rebecca Terblanche, gee my nog 'n kans
Ek sê dit toe saggies vat maar nog 'n dans
My knieë het gebewe en my hart staan oor
Daar's 'n gaatjie in my tjoepie en my pomp het verloor
Sy't 'n lyfie soos 'n ryer en 'n nekkie soos 'n pou
'n Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterigge tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeerbekmuis
Ek sê Rebecca van Jeppestown
"Los my uit ek wil huistoe gaan"
Ek skei Rebecca by 'n Parktown dorp
Vertel haar van Johanna en haar bloedrooi Ford
O Rebecca is my meisie met die sparkling eyes
Rebecca is my cherry en sy's altyd nice
Rebecca is mos lekker vet en rond
Rebecca se gesig is ook so lekker bond
Sy't 'n lyfie soos 'n ryer en 'n nekkie soos 'n pou
'n Groot paar pote soos 'n wille makou
Litterigge tone soos 'n veld volstruis
Ongesonde lippe soos 'n skeerbekmuis
Ek sê Rebecca van Jeppestown
"Ek sal met jou trou dan settle ons down"
Ek kry Rebecca by 'n Loevenstein jol
Vertel haar van my liefde en my hart so vol
Ag Rebecca, gee my nog 'n kans toe
Written by: Trad: verw F. Groenewald
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...