album cover
Spring
album cover
Spring 由 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals 於 2019年2月8日發行,收錄於專輯《Voel Jy Die Genade》中
Released2019年2月8日
標籤Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM130
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

音樂影片

音樂影片

歌詞

Welkom by jou eerste tree
Welkom by die begin
Hierdie is die oomblik waarvoor jy gewag het
Jou toekoms lê oop en bloot
Verlede is net 'n woord
Môre kan wees net waarvoor jy gehoop het
So kom ons vat ‘n kans, ‘n kans en kyk net wat gebeur
Al wat ons ooit berou is dat ons bang was vir probeer
So spring
Duik uit oor die afgrond
Jy sal sien jy het vlerke
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Voel jy die drome wat jou nader nooi?
Iets in jou fluister, dis nou of nooit
So spring
Duik uit oor die afgrond
Spring
Amper het ons opgegee
Dalk vat dit net nog een tree
Vandag is die môre waarvoor jy gewag het
So kom ons vat ‘n kans, ‘n kans en kyk net wat gebeur
Al wat ons ooit berou is dat ons bang was vir probeer
So spring
Duik uit oor die afgrond
Jy sal sien jy het vlerke
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Voel jy die drome wat jou nader nooi?
Iets in jou fluister, dis nou of nooit
So spring
Duik uit oor die afgrond
Spring
So spring
Duik uit oor die afgrond
Jy sal sien jy het vlerke
Waarvan jy nog nooit geweet het nie
Voel jy die drome wat jou nader nooi?
Iets in jou fluister, dis nou of nooit
So spring
Duik uit oor die afgrond
Duik uit oor die afgrond
Spring
So spring
Duik uit oor die afgrond
Written by: Jattie De Beer, Jo Black
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...