音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Jo Black
Jo Black
表演者
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Denny Lalouette
Denny Lalouette
低音吉他
作曲和作词
Jo Black
Jo Black
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌詞

My hart is my toevlug Ek gee dit nou vir jou Draai hom toe met ware liefde Jy kan hom altyd by jou hou Ek sien dit in die sterre Ek hoor dit in jou stem Daars meer in hierdie lewe Soveel meer vir ons bestem Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Ek sê dit nie genoeg nie Maar ek weet dat jy verstaan Dat 'n man verloor sy woorde As 'n vrou soos jy, voor hom staan Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Die vrou wat my hart het
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out