積分

詞曲
Ruth Rozanne Kahts
Ruth Rozanne Kahts
詞曲創作

歌詞

Laat los, laat leef
Die tyd het gekom
Om van als te vergeet
Gooi al jou laste af
Sluit jou oë van die wêreld af
En beweeg
Nader al nader
En dieper al dieper
Dis net die begin
Laat jouself deur liefde omring
Nou
Dit is nou
Nou
Dit is nou
Nou
Dit is nou
Nou
Die tyd het gekom
Stof al die stof af en sit agteroor
Gee jou die kans om opnuut te kan hoor
Stof al die stof af en sit agteroor
Gee jou die kans
Kyk weer met nuwe oë
Nou
Dit is nou
Nou
Dit is nou
Nou
Dit is nou
Nou
Die tyd het gekom
Nou
Dit is nou
Nou
Dit is nou
Nou
Dit is nou
Nou
Die tyd het gekom
Oe oe oe
Die tyd het gekom
Oe oe oe
Die tyd het gekom
Laat los, laat leef
Die tyd het gekom
Om van als te vergeet
Written by: Ruth Rozanne Kahts
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...