積分
演出藝人
Dirk Van Der Westhuizen
演出者
詞曲
Dirk Van Der Westhuizen
詞曲創作
Sorina Erasmus
詞曲創作
歌詞
Ons is die
Ons is die dangerous duo, cool en crazy combo
Ek l-o-v-e jou, gooi die tune op slow-mo
Opgespice, awesomely nice
Ons is die next-level fix, the fabulous freaks soos in rerag
Jy is die sout, jy is die peper
Ek laat dit brand, ek maak dit beter
Jy is die sout, jy is die peper
Ek laat dit brand, ek maak dit beter
Sout en Peper
Ons is altyd on fleek, insync as we speak
Universal, wêreldwyd viral
Smaak jy my lingo, die beat wat die base bou
Hashtag ek nou, forever langs jou
So what, dans op die tafel blad
Jy is die sout, jy is die peper
Ek laat dit brand, ek maak dit beter
Jy is die sout, jy is die peper
Ek laat dit brand, ek maak dit beter
Sout en peper
Peper, spice dit op DJ Skeady
Gooi hom DJ Skeady
Smaak my dis 'n lekker tune
Dis 'n lekker tune
Sakke pak is sout en peper, saam is ons beter
Sout, peper
Sout, peper
Sout en peper
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Sorina Erasmus