album cover
TITANIC
1,843
Afrikaans
TITANIC 由 Select Musiek 於 2024年8月2日發行,收錄於專輯《 》中TITANIC - Single
album cover
發行日期2024年8月2日
標籤Select Musiek
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM141

音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
演出者
詞曲
Dirk Van Der Westhuizen
Dirk Van Der Westhuizen
作曲家
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲家
製作與工程團隊
Ferdinand Skead
Ferdinand Skead
製作人

歌詞

[Verse 1]
'n Storie heeltemal te raar
'n Status meisie en 'n swendelaar
Is soos liefde op die eerste gewaar
Sy is van 'n wêreld wat hy glad nie ken
En hy's die een wat haar hart wil wen
Maar sy's 'n hele ander klas
[PreChorus]
So ek sê vir jou wat sal jou beskerm my skat
En na die hemel toe vat as jy my eenkeer toelaat, ooh
[Chorus]
'n Hele see van ligte op die dansbaan
En hierdie hart gaan ook vir ewig aan so kom
Ons wees 'n bietjie romantic
En val vir my soos Rose in Titanic (Titanic)
Ek weet ek's nie die beste ou hier binne
Maar jy sal voel as ek jou draai en spin
Ek was nog altyd bietjie romantic
So sal jy vir my val net soos in Titanic?
[Verse 2]
Kyk my in die oë en sê dis reg
Vat 'n kans op my en ons hardloop weg
Na iewers waar ons saam kan wees
Ek weet
Jy het alles wat jou hart begeer
Maar van ware liefde sal ek jou leer
By my sal jy nooit weet van seerkry
[PreChorus]
So ek sê vir jou wat sal jou beskerm my skat
En na die hemel toe vat as jy my eenkeer toelaat, ooh
[Chorus]
'n Hele see van ligte op die dansbaan
En hierdie hart gaan ook vir ewig aan so kom
Ons wees 'n bietjie romantic
En val vir my soos Rose in Titanic (Titanic)
Ek weet ek's nie die beste ou hier binne
Maar jy sal voel as ek jou draai en spin
Ek was nog altyd bietjie romantic
So sal jy vir my val net soos in Titanic?
[Chorus]
'n Hele see van ligte op die dansbaan
So kom ons wees 'n bietjie romantic
En val vir my soos Rose in Titanic (Titanic)
Ek weet ek's nie die beste ou hier binne
Maar jy sal voel as ek jou draai en spin
Ek was nog altyd bietjie romantic (Titanic)
So sal jy vir my val net soos in Titanic?
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...