音樂影片

Ingeperk
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

聆聽 Bernice West 的「Net Geleen」
ALBUMNet GeleenBernice West
聆聽 Bernice West 主唱的「南非語代表作品」
PLAYLIST南非語代表作品Apple Music 南非語音樂
聆聽 Bernice West 主唱的「南非語流行樂」
PLAYLIST南非語流行樂Apple Music 南非語音樂
聆聽 Bernice West 主唱的「南非語潮流音樂」
PLAYLIST南非語潮流音樂Apple Music 南非語音樂
聆聽 Bernice West 主唱的「南非語音樂:重溫熱播」
PLAYLIST南非語音樂:重溫熱播Apple Music
聆聽 Bernice West 主唱的「Appel Essentials」
PLAYLISTAppel EssentialsApple Music 南非語音樂
聆聽 Bernice West 主唱的「Bernice West: Visionary Women」
PLAYLISTBernice West: Visionary WomenApple Music
聆聽 Bernice West 主唱的「Somerparty」
PLAYLISTSomerpartyApple Music 南非語音樂
聆聽 Bernice West 主唱的「Christia Visser: Visionary Women」
PLAYLISTChristia Visser: Visionary WomenApple Music
聆聽 Bernice West 主唱的「南非語福音音樂」
PLAYLIST南非語福音音樂Apple Music 南非語音樂
聆聽 Bernice West 主唱的「開唱:南非語音樂」
PLAYLIST開唱:南非語音樂Apple Music 南非語音樂

積分

出演艺人
Bernice West
Bernice West
演唱
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
作曲和作词
Bernice West
Bernice West
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人
Robin Kielly
Robin Kielly
混音工程师
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
监制

歌詞

En daar is ritmes in die kamers van jou hart En dit lyk soos die ewigheid sonder smart En daar's 'n ego wat jou volg en jou laat skyn En in die vêrte van jou siel se vrees laat verdwyn En daar's 'n gang met 'n liefde vir jou hede Uitnemende gevoel Wat jou swaarkry sal vergewe En daar's 'n huis wat jou hart weer sal laat klop Tot die dinge wat jou pla van jou skouers afdop Staan jy dalk vreesloos in jou hart se verlange Bou jy dan drome in jou siel se gevange Byt vas, streef na vrede Staan sterk, en vergeet van gister Met jou hart hier op jou mou Sal Sy liefde jou omvou En daar is grense aan die hoop van jou distansies Erkenning en geluk vergeet van jou frustrasies Al is daar wind op die paaie van jou uitkoms Sal die waarheid jou steeds volg en jou laat blom Staan jy dalk vreesloos in jou hart se verlange Bou jy dan drome in jou siel se gevange Byt vas, streef na vrede Staan sterk En vergeet van gister Met jou hart hier op jou mou Sal Sy liefde jou omvou
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out