音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Bernice West
Bernice West
演唱
Raymond Green
Raymond Green
吉他
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
作曲和作词
Bernice West
Bernice West
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人
Robin Kielly
Robin Kielly
混音工程师
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
监制

歌詞

Ek dink terug vanaand aan daai tydperk waar ons twee wou trou Die somer se liefde in jou arms toegevou Daar was donsies op die trui waarin jy my verlei het Jou afdruk op die blou waarin jy my gekry het 'N Hemel vol skater niks meer het ons harte begeer Maar jou kus op my wang voel nou al so hard soos teer Grensloos, waansin, steek weg die siel wat ek soek Mense vergeet gou, maar dalk was die somer net geleen Sê my gou was die liefde nog altyd so rou Of het jy dalk net jou siel verlaat Was daar iewers iets waarby ek kon baat Of was die somer net geleen Ek vertrek na gedagtes wat my weer van jou laat onthou Jou wese versot in my lakens toegevou Jou borskas teen myne klop aan die rooi wat ek voel Ek sweer ek onthou nog jou suurstof wat deur my spoel Sê my gou was die liefde nog altyd so rou Of het jy dalk net jou siel verlaat Is daar iewers iets waarby ek kon baat Of was die somer net geleen Sê my gou was die liefde nog altyd so rou Of het jy dalk net jou siel verlaat Is daar iewers iets waarby ek kon baat Of was die somer net geleen
Writer(s): Bernice Van Der Westhuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out