音樂影片

Len Muller - 'Ek Glo'
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Len Muller
Len Muller
表演者
作曲和作词
Len Muller
Len Muller
作曲
制作和工程
Gideon Botes
Gideon Botes
制作人

歌詞

Kom nou saam As die wind ons vang van voor As die wind ons vang van voor en Hande saam Sal ek altyd oor jou droom Sal ek altyd in jou glo Selfs as my seile skeur, duisend golwe breuk Sal ek my anker gooi en aan Jou vasklou Ek is nie bang om uit die boot uit te klim Ek sal op water loop saam Jou Jy is die rots waarop ek staan Jy wat my toevou in Jou hand En als wat struikel in my gaan met tyd ook verby Daar is niks meer onmoontlik nie Jy maak my braaf Ja, Jy maak my sterk Ek is tot alles in staat saam Jou En ek glo Daars' 'n plek waar ons kan leef 'n Plek waar ons kan rus en Almal kan Al hul laste neer kom lê Hul laste neer kom lê want Tyd raak nou min, die dae is so vol En as die dood my kom haal sal ek vrede wil hê Ek is nie bang om uit die boot uit te klim Ek sal op waters loop saam Jou Jy is die rots waarop ek staan Jy wat my toevou in Jou hand En als wat struikel in my gaan met tyd ook verby Daar is niks meer onmoontlik nie Jy maak my braaf Ja, Jy maak my sterk Ek is tot alles in staat saam Jou
Writer(s): Lenderd Muller Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out