歌詞
[Verse 1]
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh, ooh
[Verse 2]
Ek val en dryf deur jou atmosfeer
Was amper dood hier, ek het hard geleer
Nuwe dimensies wat ons nou trotseer
Ek is die papier in jou atmosvuur
[Chorus]
So gee my net 'n bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
Môre kom vir ons maar ek sal hier bly
So gee my net 'n bietjie meer van jou
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh, ooh
[Verse 3]
Jy is die ruimte om my wentelbaan
Hang aan die sterre vir net een kans
Dwaal in die melkweg soos ’n swerwer heen
Ek bly anoniem tot ek jou weer sien
[Chorus]
So gee my net 'n bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
Môre kom vir ons maar ek sal hier bly so
Gee my net 'n bietjie meer van jou
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh, ooh
[Chorus]
So gee my net 'n bietjie van daai Weskus Wyn
Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
Môre kom vir ons maar ek sal hier bly so
Gee my net 'n bietjie meer van jou
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh, ooh-ooh-ooh
Written by: Lenderd Barend Johannes Muller

