音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
演出者
詞曲
Jodi Jantjies
Jodi Jantjies
詞曲創作
製作與工程團隊
Melvin Williams
Melvin Williams
製作人

歌詞

[Verse 1]
15 kilometres in
Hier begin die engine sing
Hy sing nuwe van liefde, liefde
Wat niemand saam kan sing
[Verse 2]
15 kilometres in
'n Vreemdeling klim in
Sy sing van nuwe liefde, liefde
Wat net jy saam kan sing
[Chorus]
Die verkeer is erg vanaand
Oppie pad van jou en my
Ek het altyd gewonner
Oh-oh-oh wanneer jy my in gaan ruil
[Chorus]
Die verkeer is erg vanaand
Oppie pad van jou en my
Ek hoefie meer te wonner
Oh-oh-oh ons tyd is finally verby
[Verse 3]
Die donker pad is stil vanaand
Ek en jy is ewe bang
Vir die ongeluk wat ons, ons
Uiteindelik gaan vang
[Verse 4]
15 kilometres in
Oh 'n vreemdeling klim in
Sy sing van nuwe liefde, liefde
Wat ek nie saam kan sing
[Chorus]
Die verkeer is erg vanaand
Oppie pad van jou en my
Ek het altyd gewonner
Oh-oh-oh wanneer jy my in gaan ruil
[Chorus]
Die verkeer is erg vanaand
Oppie pad van jou en, jou en my
Ek hoefie meer te wonner
Oh-oh-oh ons tyd is finally verby
[Chorus]
Die verkeer is erg vanaand
Oppie pad van jou en my
Ek het altyd gewonner
Oh-oh-oh wanneer jy my in gaan ruil
[Chorus]
Die verkeer is erg vanaand
Oppie pad van jou en my
Ek hoefie meer te wonner
Oh-oh-oh ons tyd is finally verby
Written by: Jodi Jantjies
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...