音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Ricus Nel
Ricus Nel
聲樂
詞曲
Ricus Nel
Ricus Nel
作曲
Piet Swanepoel
Piet Swanepoel
作曲
製作與工程團隊
Ricus Nel
Ricus Nel
製作人

歌詞

Waar Marico se loop deur die bosveld kerf
Is 'n middel te koop uit die outyd ge-erf
Oor 'n stadige vuur word die voggies berei
Om dan suiwer en puur uit die bottel te gly
Om dit lekker te maak hier vir jou en my
Dit vreet maagwurms op
Dit gee klein outjies brul
Dit maak kwaai perde mak
Dit laat ou mêrries vul
Dit sit pit in jou kers
Dit laat jou beter boer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Dit het skop, dit het krag, dit het vonk, dit het vuur
Dit laat jou lekker lag, dis Marico-kultuur
Dit herstel die osoon, maak vaal vroutjies fraai
Brand jou uitlaatpyp skoon, laat wors beter braai
Brand jou uitlaatpyp skoon, laat wors beter braai
Dit vreet maagwurms op
Dit gee klein outjies brul
Dit maak kwaai perde mak
Dit laat ou mêrries vul
Dit sit pit in jou kers
Dit laat jou beter boer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Wil jy whiskey hê?
Nee, ek soek Marico mampoer
Wil jy brannas hê?
Nee, ek soek Marico mampoer
Nou wil jy vodka hê?
Nee, ek soek Marico mampoer
Jy gaan nou-nou lê
Ag, hou op
Dit vreet maagwurms op
Dit gee klein outjies brul
Dit maak kwaai perde mak
Dit laat ou mêrries vul
Dit sit pit in jou kers
Dit laat jou beter boer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Dit vreet maagwurms op
Dit gee klein outjies brul
Dit maak kwaai perde mak
Dit laat ou merries vul
Dit sit pit in jou kers
Dit laat jou beter boer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Ja, waar jy spoeg vrek die gras
Dis Marico mampoer
Written by: Piet Swanepoel, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...