積分

演出藝人
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
聲樂
詞曲
Johan Voster
Johan Voster
作曲
Rencha Neethling
Rencha Neethling
作曲
Sean Else
Sean Else
作曲
製作與工程團隊
Ewald Coleske
Ewald Coleske
製作人
Arnold Coleske
Arnold Coleske
製作人

歌詞

Ek kyk nog steeds vir jou
Jy't my gelos sonder berou
Die mense staar my aan
Want almal weet 'n man mag mos nie huil nie
En ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reën
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vir nou, stap jy soos 'n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my
As ek voor jou breek
Hoe kon jy so gou vergeet het
Van die drome wat vir jou en my bedoel was
En miskien kon jy laat weet het
As my trane loop soos reën af teen die ruite
Want ek staan alleen
En om my bou die wolke sy reën
En as ek voor jou breek
Was dit als die moeite werd want ek sou alles gee, vir jou, vir jou
Maar vir nou, stap jy soos 'n vreemdeling verby
Stap daar iemand anders aan jou sy
En kyk jy reg deur my
As ek voor jou breek
As ek voor jou breek
Written by: Johan Voster, Rencha Neethling, Sean Else
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...