音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Jay
Jay
聲樂
詞曲
Arnold Coleske
Arnold Coleske
作曲家
Ewald Coleske
Ewald Coleske
作曲家
Jaco du Plessis
Jaco du Plessis
作曲家
Riana Nel
Riana Nel
作曲家
製作與工程團隊
Arnold Coleske
Arnold Coleske
製作人
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
製作人

歌詞

Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Dans met my
Tot die ritme ons kom kry
En jou nie van my lyf afkry
Al is ek nie die een vir jou nie
Dit lyk vir my
Asof jy die boodskap kry
As jy my met jou oë verlei
Is ek nie dalk die een vir jou nie?
Ek vertrou nie meer my hartklop nie
Maar ek kan jou nie alleen los nie
Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel
Is bedoel, om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens
Om weer iets in jou wakker maak
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Wys vir my
Of ek ooit jou hart sal kry
Of is dit na vanaand verby?
En ek is nie die een vir jou nie
Maar sê vir my
Voor die oggend ons kom kry
Is daar 'n bietjie hoop vir my?
Of is ek nie die een vir jou nie?
Ek vertrou nie meer my hartklop nie
Maar ek kan jou nie alleen los nie
Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt, as ek aan jou vat?
Is ek nie die een wat jy voel
Is bedoel, om aan jou te raak?
Is ek nie die een wat jy wens
Om weer iets in jou wakker maak
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Ek wil jou nie net vanaand vashou
Ek soek meer as net 'n aand met jou
Want vanaand is jy
Jy die een wat ek by my wil hou
Is ek nie die een wat jou hart
Kan laat smelt (As ek aan jou vat?)
Is ek nie die een wat jy voel
Is bedoel (Om aan jou te raak?)
Is ek nie die een wat jy wens
Om weer iets in jou wakker maak
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Is ek nie die een wat jy weet, jy wil hê?
Written by: Arnold Coleske, Ewald Coleske, Jaco du Plessis, Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...