音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Kurt Darren
聲樂
Laurika Rauch
聲樂
Don Kelly
音樂家
Marc Brendon
音樂家
詞曲
Kurt Darren
作詞
Don Kelly
作詞
Marc Brendon
作詞
Johan Oberholzer
作曲
製作與工程團隊
Laurika Rauch Productions
製作人
Laurika Rauch Produksies Edms Bpk
製作人
歌詞
[Verse 1]
Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby
Jy ruik nie meer soos Chanel nommer vyf nie is dit klaar is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie jy praat verby
Jy lees alweer 'n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my sonder my
[Verse 2]
Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weg gegly
Daar's 'n wolk voor die vol maan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
[Verse 3]
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie
Nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay
Ek's okay
[Verse 4]
Daar's 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water voor my oë het jy weg gegly
Daar's 'n wolk voor die vol maan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën op jou en my
En dit reën reën reën want dit is verby
[Verse 5]
La-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la
[Verse 6]
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek's okay
Written by: Don Kelly, Johan Oberholzer, Kurt Darren, Marc Brendon