積分
演出藝人
Loki Rothman
聲樂
詞曲
Loki Rothman
作曲家
製作與工程團隊
Juan (Floors) Oosthuizen
製作人
歌詞
Ek het ‘n stem wat wil gehoor word
Ek het ‘n hart wat soek
Ek het iets hier binne my
Ek het ‘n ongeskryfde boek
Ek het ‘n onvoltooide reis
Ek het ‘n ver pad gestap
En ek vind ‘n huis
Waar ook al my voetspore my vat
Nou en dan verloor ek my pad
In die storm sonder ‘n kompas
Weet nooit waar die spore my vat of
Wat lê voor daar op my pad
Ek het iets wat ek wil sê
Ek het iets om te bewys
Niemand weet hoe lank’s die lewe
Of hoe kort is die reis
Ek het ‘n ver pad gekom
Ook in die duisternis beweeg
Waar ook al ek nou is
Is waar ek wil wees
Nou en dan verloor ek my pad
In die storm sonder ‘n kompas
Weet nooit waar die spore my vat of
Wat lê voor daar op my pad
Ek’s jammer jy weet ek moes gaan
Dit was ‘n baie lang, harde, moeilike jaar
Miskien kry ek jou daar op my pad
Op my pad
Oh, oh, oh, oh
Nou en dan verloor ek my pad
In die storm sonder ‘n kompas
Weet nooit waar die spore my vat of
Wat lê voor daar op my pad
Wat lê voor daar op my pad
Oh, oh, oh, oh
Wat lê voor daar op my pad
Written by: Loki Rothman

