積分
演出藝人
Franna Benadé
聲樂
Barthlo Visagie
吉他
Denny Lalouette
貝斯
Juan (Floors) Oosthuizen
多布羅琴
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
鋼琴
詞曲
Barthlo Visagie
編曲
製作與工程團隊
Barthlo Visagie
製作人
Arnold Coleske
製作人
Paulo Azevedo
製作人
歌詞
[Verse 1]
Saggies en teer is die roepstem van Jesus
Hy roep vir jou en vir my
Hy staan en wag by die deur van ons harte
Wag daar vir jou en vir my
[Chorus]
Kom huis toe, kom huis toe
Almal wat moeg is kom huis toe
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep: “My kind kom tuis”
[Verse 2]
Hy is die lewe, die weg en die waarheid
Weg na die Vader gebaan
Hy is oorwinning, vir ewig my Here
Hy het die vyand verslaan
[Chorus]
Kom huis toe, kom huis toe
Almal wat moeg is kom huis toe
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep: “My kind kom tuis”
[Chorus]
Kom huis toe, kom huis toe
Almal wat moeg is kom huis toe
Saggies en teer klink die roepstem van Jesus
Hy roep: “My kind kom tuis”
Written by: Traditonal