音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Riaan Benadé
Riaan Benadé
主唱
Franna Benadé
Franna Benadé
主唱
Bok van Blerk
Bok van Blerk
主唱
Ruhan Du Toit
Ruhan Du Toit
主唱
Ricus Nel
Ricus Nel
主唱
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
主唱
Appel
Appel
主唱
Jay
Jay
主唱
Barthlo Visagie
Barthlo Visagie
原聲吉他
Liza Nel
Liza Nel
和聲
Marlee van der Merwe
Marlee van der Merwe
和聲
Riaan Swanepoel
Riaan Swanepoel
和聲
Rixie Roman
Rixie Roman
低音吉他
David Klassen
David Klassen
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
電吉他
Curt Petrus
Curt Petrus
電子琴
Anja van Zyl
Anja van Zyl
小提琴
Bonolo Excelia Kgaile
Bonolo Excelia Kgaile
小提琴
Carla van den Berg
Carla van den Berg
小提琴
Carli D'Alebout
Carli D'Alebout
小提琴
Charmile Strauss
Charmile Strauss
小提琴
Hana Yim-Wahl
Hana Yim-Wahl
小提琴
Licia Hekman
Licia Hekman
小提琴
Marli van Wyk
Marli van Wyk
小提琴
Mignon Meyer
Mignon Meyer
小提琴
Siobhan Lloyd-Jones
Siobhan Lloyd-Jones
小提琴
詞曲
Riaan Benadé
Riaan Benadé
作曲
Franna Benadé
Franna Benadé
作曲
Friedrich Heinrich Himmel
Friedrich Heinrich Himmel
詞曲創作
Johann Wolfgang von Goethe
Johann Wolfgang von Goethe
詞曲創作
Murray Lubbe
Murray Lubbe
作曲
製作與工程團隊
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
製作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
混音師
Devereaux van der Hoven Oosthuizen
Devereaux van der Hoven Oosthuizen
製作人

歌詞

[Verse 1]
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Land met sy berge, terrasse gekroon
Land met sy vlaktes, so wyd, so vry
Ai, dis die land, dis die wêreld vir my
[Verse 2]
Ja, ek ken die land waar die boerevolk woon
Land met sy berge, terrasse gekroon
Land met sy ruimtes, my mense so dra
Ai, dis die land, dis my Suid-Afrika
[Chorus]
Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land waar die boerеvolk woon?
Ken jy die land waar die boеrevolk woon?
Ai, dis my land, dis my Suid-Afrika
[Verse 3]
Ken jy die land met sy sonlig, sy veld?
Land met sy spore van voortrekkerheld
Land met sy stemme, diep stemme wat vra
Ai, dis my land, dis my Suid-Afrika
[Chorus]
Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ai, dis my land, dis my Suid-Afrika
Ai, dis my land, dis my Suid-Afrika
[Bridge]
Waar die boerevolk woon
Word terrasse gekroon
Ken jy die land met sy sonlig en veld
Waar diep stemme nog vra
Hoe word ons mense gedra?
Spore van voortrekkerheld
[Chorus]
Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ken jy die land waar die boerevolk woon?
Ai, dis my land, dis my Suid-Afrika
Ai, dis my land, dis my Suid-Afrika
[Outro]
Laat, heer, u seën op hul daal
U guns uit Sion hul bestraal
U wat beveel en dit geskied
Wil, heer, u seën oor hul gebied
Amen
Amen
Amen
Written by: Franna Benadé, Friedrich Heinrich Himmel, Johann Wolfgang von Goethe, Murray Lubbe, Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...