音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Jo Black
聲樂
Refentse
聲樂
Danny Smoke
吉他
Vinnie Henrico
鼓
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
詞曲
Jo Black
作曲
Refentse
作曲
Christoph Kotze
作曲
Danny Smoke
作曲
Jacques Mouton
作詞
製作與工程團隊
Danny Smoke
製作人
Gavin Lurssen
母帶工程師
Stefan Swart
混音師
歌詞
[Verse 1]
Gee my net 'n oomblik, ek wil jou iets vertel
Ek skryf nie elke dag 'n liedjie vir my beste pel
Ja die dae was kort en die nagte lank
Kan jy sien hoe ons drome na die hemel rank
[Verse 2]
Ek is hier vir goeie tye, but that's not all
Jy weet ek staan hier in jou hoekie as die storms rol
Ek hoop jy hoor my mooi you will always be my boy
Just give me one call en woeps val die manne!
[Verse 3]
As dit donker raak
Moet jy weet
Jy maak saak
[Verse 4]
Rig jou oë op na die berge, ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge, jou gebede maak jou sterker
En op my kniee, sal ek in tree vir jou
Rig jou oë op na die berge
[Verse 5]
As die donker kom en jou hart verdwaal
Sal ek die stilte vir jou storm in die hemel gaan haal
Ek weet die dag sal kom wat jy terug gaan kyk
En sien hoe maak die Here al jou paaie gelyk
[Verse 6]
Elke oggend wat ons opstaan is 'n tweede kans
Jou storie is 'n lied leer op die ritmes dans
En as die lewe druk en jy wil moet opgee
Sit jou hande bymekaar, gaan veg op jou kniee
[Verse 7]
Laat my hoop jou dra
Druk net deur
Jy's amper daar
[Verse 8]
Rig jou oë op na die berge, ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge, jou gebede maak jou sterker
En op my kniee, sal ek in tree vir jou
Rig jou oë op na die berge
[Verse 9]
Ek kyk op na die berge
Rig jou oë op na die berge
En waar sal my hulp vandaan kom
Rig jou oë op na die berge
My hulp kom van die Here wat hemel en aarde geskape het
Rig jou oë op na die berge
[Verse 10]
Rig jou oë op na die berge, ek weet die lewe los sy merke
En as jy val, weet ek sal jou dra
Rig jou oë op na die berge, jou gebede maak jou sterker
En op my kniee, sal ek in tree vir jou
Rig jou oë op na die berge
Written by: Jo Black, Christoph Kotze, Jacques Mouton, Danny Smoke