音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
David Fourie
David Fourie
演出者
詞曲
Dieter Falk
Dieter Falk
作曲
Maya Singh
Maya Singh
作曲
Niel Schoombee
Niel Schoombee
作詞
Don Kelly
Don Kelly
作詞

歌詞

Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly) ooh
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel
Ek wil graag oopkaarte met jou speel
Die waarheid wil ek lankal met jou deel
Jy het iets wat niemand nooit kan steel
Ek is bly dat jy dit met my deel
Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel
Maar jy moet dit glo, ek moet dit vir jou sê (Vir jou sê)
Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly) ooh
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel (Jy soen soos 'n engel)
Jy kan my sommer sonder woorde stilmaak
As jou lippe teen aan myne raak
Alle weerstand krummel met jou aanraak
Dis lewe wat jy in my wakker maak
Ek kan nie glo hoe goed dit voel
Wens jy kon voel wat ek bedoel
Maar jy moet dit glo, ek moet dit vir jou sê (Vir jou sê)
Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly) ooh
Dis soos asem wat jy gee, as jou lippe oor my vee
Ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel
Jy soen soos 'n engel, met jou vlerke rondom my (Jou vlerke rondom my)
Jy soen soos 'n engel, in die hemel wil ek bly (Wil ek bly) ooh
Dis soos asem wat jy gee (Asem wat jy gee)
As jou lippe oor my vee (Lippe oor my vee)
Ooh ek wens jy doen dit weer, jy soen soos 'n engel
Written by: Dieter Falk, Don Kelly, Maya Singh, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...