album cover
Draadloos Dae
7,004
南非荷蘭語音樂
Draadloos Dae 由 Select Musiek 於 2014年5月16日發行,收錄於專輯《 》中Want Jy is Boer
album cover
發行日期2014年5月16日
標籤Select Musiek
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM142

積分

演出藝人
Adam Tas
Adam Tas
演出者
詞曲
Adam Tas
Adam Tas
作曲家
Kobus Bezuidenhoud
Kobus Bezuidenhoud
作曲家
製作與工程團隊
Christie Schutte
Christie Schutte
製作人

歌詞

[Verse 1]
Die son gooi miracles
In die vaal ou Karoo
My pa draai die Blaupunkt
Se volume tot bo
En ons luister vir Elvis
Oom Ge en Koos Doep
En die ou bruin Audi vreet die myle
Stuk vir stuk op
[Verse 2]
In die klipkerk se skadu op Graaf-Reinett
Is die bruin kar se tenk vol
En die drywer mik regs
Om na die verkwikking weer rigting te kry
En die windpomp waai vir my
As ons verby ry
[Chorus]
En onthou jy nog die draadloos dae
Van storietyd op stembamba?
En my oupa wat tussen die stasies wonder?
Wat die hel doen André Stander?
Oh en onthou jy nog die draadloos dae
Met ouma wat so biddend vra?
Sal die weerman ons van die reën kom vertel?
Wat sy so op haar knieë bly bestel
Wat sy so op haar knieë bly bestel
[Verse 3]
En sometimes verlang ek
Na die ou Karoo plaas
Met sy wilgerboom sunsets
En die draadloos wat raas
Ja die eighties voel soos ′n duisend jaar terug
Maar Koos Doep se woorde
Hang vir altyd in die lug
[Verse 4]
En 'n glimlag lê diep
In die lyne om sy oë
Van ′n man wat net in die Bybel
En die twee uur nuus glo
En 'n kort ronde tannie
Wat agter hom staan
Met 'n vaatdoek en 'n vlieëplak
Sal sy self die droogte verjaag
[Chorus]
En onthou jy nog die draadloos dae
Van storietyd op stembamba?
En my oupa wat tussen die stasies wonder?
Wat die hel doen André Stander?
Oh en onthou jy nog die draadloos dae
Met ouma wat so biddend vra?
Sal die weerman ons van die reën kom vertel?
Wat sy so op haar knieë bly bestel
Wat sy so op haar knieë bly bestel
Written by: Adam Tas, Kobus Bezuidenhoud
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...