音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Arno Jordaan
Arno Jordaan
聲樂
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
和聲
Emil Paul
Emil Paul
和聲
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
貝斯
Raymond Green
Raymond Green
吉他
詞曲
Hugo Ludik
Hugo Ludik
詞曲創作
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
詞曲創作
製作與工程團隊
Hugo Ludik
Hugo Ludik
製作人
Brendan Campbell
Brendan Campbell
製作人

歌詞

[Verse 1]
Daar's 'n bar, langs die pad
By die golfbaan in Wolmaransstad
Die bar lady, my broer, jy moet haar sien
[Verse 2]
Sy's mooi
Word soos 'n wolf wanneer gekompliseer
As rondte golf, speel haar reg
Kry jy wat jy verdien
[Chorus]
Sy's die perfekte dryf
Op 'n paar vyf, daar's 'n bunker in die pad
Pasop vir water
Tee hom hoog, slat hom styf
Daar's geen raf op 'n fairway lyf
Sy's 'n yskoue bier op 'n paar vier
Haar vlag dans in die gat en roep die balle nader
So tee hom hoog en slat hom styf
Sy het 'n fairway lyf vir 'n perfekte dryf
[Verse 3]
Om 90 te breek
Hou die manne besig elke naweek
Maar daar's meer wat gebeur by die 19de gat
Mm, daai bene, soet soos stroop
Jy wil haar speel waar die lawn mower loop
Vir net een pad op 'n skalvel mat
In Wolmaransstad
[Chorus]
Sy's die perfekte dryf
Op 'n paar vyf, daar's 'n bunker in die pad
Pasop vir water
Tee hom hoog, slat hom styf
Daar's geen raf op 'n fairway lyf
Sy's 'n yskoue bier op 'n paar vier
Haar vlag dans in die gat en roep die balle nader
So tee hom hoog en slat hom styf
Sy het 'n fairway lyf vir 'n perfekte dryf
[Verse 4]
Loui-loui, loui-loui-loui
Vyf onder op die vet draai
[Verse 5]
Loui-loui, loui-loui-loui
Vyf onder op die vet draai
[Chorus]
Sy's die perfekte dryf
Op 'n paar vyf, daar's 'n bunker in die pad
Pasop vir water
Tee hom hoog, slat hom styf
Daar's geen raf op 'n fairway lyf
Sy's 'n yskoue bier op 'n paar vier
Haar vlag dans in die gat en roep die balle nader
So tee hom hoog en slat hom styf
Sy het 'n fairway lyf vir 'n perfekte dryf
[Verse 6]
Loui-loui, loui-loui-loui
Vyf onder op die vet draai
[Verse 7]
Loui-loui, loui-loui-loui
Vyf onder op die vet draai
[Verse 8]
Loui-loui, loui-loui-loui
Vyf onder op die vet draai
[Verse 9]
Loui-loui, loui-loui-loui
[Verse 10]
Sy het 'n fairway lyf vir 'n perfekte dryf
Written by: Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...