音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Die Piesangskille
Die Piesangskille
演唱
Johan Viljoen
Johan Viljoen
低音吉他
Daniel Marais
Daniel Marais
演唱
Johan Balt
Johan Balt
演唱
作曲和作词
Daniel Marais
Daniel Marais
作曲
Johan Balt
Johan Balt
作曲
Roux Cloete
Roux Cloete
作曲
制作和工程
Johan Viljoen
Johan Viljoen
制作人

歌詞

Ek onthou daai aand in die Kaap Jou oë was blou jou hande koud ek moes weet Daar is iets fout ek het jou agter gelos Die vliegtuig geklim op pad na Potchefstroom Maar oor jou bly droom Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Te groot gedroom te veel gestry te min baklei Vir 'n girl soos jy Hoor jy haat my nou vertel jou nuwe ou Dat die song wat speel op die radio is nie oor jou En trash-talk my by jou beste pel Het jy vergeet dat ons tweeweekliks bel En sy sè onthou Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Te groot gedroom te veel gestry te min baklei Vir 'n girl soos jy Twee vreemdelinge duisend dinge Wat ek wou sê Twee vreemdelinge duisend dinge Wat ek wou sê En ek belowe ek's oukei Ek belowe ek's oukei Ek belowe ek is beter af as jy Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Haar naam was Somer maar vir 'n dromer soos ek Haar naam was Somer maar vir 'n oomblik het ek Te groot gedroom te veel gestry te min baklei Vir 'n girl soos jy
Writer(s): Daniel Marais, Johan Balt, Roux Cloete Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out