音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
JAN JAN JAN
JAN JAN JAN
演出者
Riaan Venter
Riaan Venter
聲樂
Dylan Emslie
Dylan Emslie
聲樂
Heinrich Rautenbach
Heinrich Rautenbach
聲樂
Brendan Campbell
Brendan Campbell
編程
Altus Venables
Altus Venables
和聲
Raymond Green
Raymond Green
吉他
詞曲
Hackey Louw
Hackey Louw
作曲
Stephan Hugo Botha
Stephan Hugo Botha
作曲
Hugo Ludik
Hugo Ludik
作曲
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
作曲
Dulan Emslie
Dulan Emslie
作曲
製作與工程團隊
Hugo Ludik
Hugo Ludik
其他製作人
Muse Productions
Muse Productions
製作人

歌詞

[Verse 1]
Plant en oes, so loop my dae
En op 'n trekker voel ek vry
Maar my Khakis en my velle
Wys jou net 'n klein, klein bietjie van my
[Verse 2]
Altyd ‘n kettie in my gatsak
Die duiwe is vir my so bang
En die dae wat ek nie dans nie
Gaan maak ek lyn nat by die dam
[Verse 3]
Want as die son gaan lê wil ek my pêlle hê
Trek jou beste Khaki-pakkie ook aan
Met my two-tone lyf sal ek vir Ma oortuig
Vanaand, is dit 'n varkie-aand
[Verse 4]
Dans Kwagga dans (Dans Kwagga)
Hande, bene, skene, grond toe met daai bas (Hey)
Doen dit Kwagga, doen dit, skud hom, gee hom gas
Want daar's ritme in jou are
[Verse 5]
Komaan, dans Kwagga dans (Dans Kwagga)
Doen die Krokodil of floss in Afrikaans (Hey)
Sprei jou vlerke soos ‘n aggressiewe gans
En doen dit, doen dit, soos Tant Sara
(Tant Sara, Tant Sara)
[Verse 6]
Golf en Rugby is my sport
Kom ons chat ‘n bietjie ‘ball’
Want tussen Siya, Faf en Ernie
Bly daar net, 'n klein bietjie-bietjie vir ‘n lekker-lekker jol
[Verse 7]
Want as die son gaan lê wil ek my pêlle hê
Trek jou beste Khaki-pakkie ook aan
Met my two-tone lyf sal ek vir Ma oortuig
Vanaand, is dit ‘n varkie-aand
[Verse 8]
Dans Kwagga dans (Dans Kwagga)
Hande, bene, skene, grond toe met daai bas (Hey)
Doen dit Kwagga, doen dit, skud hom, gee hom gas
Want daar's ritme in jou are
[Verse 9]
Komaan, dans Kwagga dans (Dans Kwagga)
Doen die Krokodil of floss in Afrikaans (Hey)
Sprei jou vlerke soos ‘n aggressiewe gans
En doen dit, doen dit, soos Tant Sara
(Tant Sara, Tant Sara)
[Verse 10]
Dans Kwagga dans (Dans Kwagga)
Hande, bene, skene, grond toe met daai bas (Hey)
Doen dit Kwagga, doen dit, skud hom, gee hom gas
Want daar's ritme in jou are
[Verse 11]
Komaan, dans Kwagga dans (Dans Kwagga)
Doen die Krokodil of floss in Afrikaans (Hey)
Sprei jou vlerke soos ‘n aggressiewe gans
En doen dit, doen dit, soos Tant Sara
(Tant Sara, Tant Sara)
Written by: Dulan Emslie, Hackey Louw, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Stephan Hugo Botha
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...