積分
演出藝人
Arno Carstens
主唱
詞曲
Arno Carstens
詞曲創作
製作與工程團隊
Theo Crous
製作人
歌詞
[Intro]
Nagblind
Los my, ek is anoniem
Nagblind
Worstel in die donker rond
[Verse 1]
In 'n baton moeras
Se mooiste karre was
En daai weggooi doek
Is nou my winters broek
In ekstase
In oase
In oases
[PreChorus]
Soos jy jou naam in neon
Deur die muur graveer
Ek is hier, jy kan staar
Maar ek lewe weer
In ekstase
In oases
In oases
[Chorus]
Jy los my nagblind
As die donker voor jou oë verdwyn
Jy los my nagblind
Volspoed deur die hemelruim
[Verse 2]
As jy sing van 'n plek
Wat weinig ander sien
Jy's die outomaat van die straat
Kenner van die heelal wat praat
In ekstase
In oases
[PreChorus]
Soos jy jou naam in neon
Teen die muur graveer
Ek is hier, jy kan staar
Maar ek lewe weer
In ekstase
In oases
In oases
[Chorus]
Jy los my nagblind
As die donker voor my oë verdwyn
Jy los my nagblind
Volspoed deur die hemelruim
[Verse 3]
En aan die einde van 'n lang gang deurkosyn
En die antwoord deur die deur breek
Verlossing bevry
In ekstase
In ekstase
'n Oase
[PreChorus]
Soos jy jou naam in neon
Teen die muur graveer
Ek is hier, jy kan staar
Maar ek lewe weer
In ekstase
In ekstase
In oases
[Chorus]
Nagblind
Los my, ek is anoniem
Nagblind
Worstel deur die donker rond
Nagblind
Oh
In ekstase
In oase
In oases
Written by: Arno Carstens