積分
演出藝人
Elizma Theron
聲樂
Raymond Green
吉他
Hugo Ludik
電子琴
Brendan Campbell
編程
詞曲
Elizma Theron
作詞
Emil Paul
作曲
Stephan van Huyssteen
作曲
製作與工程團隊
Hugo Ludik
混音師
Muse Productions
製作人
歌詞
[Verse 1]
Ek is noord, jy is suid
Ons verskil so van mekaar
Maar ek kom altyd by jou uit
Die kort en lank is dit bly ons besluit
[PreChorus]
As die rou van die lewe
Ons wil gaar maak bly ons sterk
Steeds een hart
Die verskil is dit wat werk
[Chorus]
Die bitter maak die soet weer soeter
Die droogte haal die sagte reën
Soos donker leeg is sonder lig
‘n Blinde liefde vooruitsig
Die hard in jou maak my weer sagter
Ons breek af as ons weer moet bou
Wat jy wil gee’s wat ek wil hou
‘n Bitter lekker lewe saam met jou
Bitter lekker, lekker lewe
'n Bitter lekker lewe saam met jou
[Verse 2]
Dalk wit en swart
Maar al die kleure tussen in is wat my lei
Na jou hart
Selfs al gaan dit op en af bly ek op pad
[PreChorus]
As die rou van die lewe
Ons wil gaar maak bly ons sterk
Steeds een hart
Die verskil is dit wat werk
[Chorus]
Die bitter maak die soet weer soeter
Die droogte haal die sagte reën
Soos donker leeg is sonder lig
‘n Blinde liefde vooruitsig
Die hard in jou maak my weer sagter
Ons breek af as ons weer moet bou
Wat jy wil gee’s wat ek wil hou
‘n Bitter lekker lewe saam met jou
[Verse 3]
Bitter lekker, lekker lewe
Lewe bitter lekker saam met jou
Bitter lekker, lekker lewe
‘n Bitter lekker lewe saam met jou
[Bridge]
As die rou van die lewe
Ons wil gaar maak bly ons sterk
Steeds een hart
Die verskil is dit wat werk
[Chorus]
Die bitter maak die soet weer soeter
Die droogte haal die sagte reën
Soos donker leeg is sonder lig
‘n Blinde liefde vooruitsig
Die hard in jou maak my weer sagter
Ons breek af as ons weer moet bou
Wat jy wil gee’s wat ek wil hou
‘n Bitter lekker lewe saam met jou
[Outro]
Bitter lekker, lekker lewe
Lewe bitter lekker saam met jou
Bitter lekker, lekker lewe
‘n Bitter lekker lewe saam met jou
Written by: Elizma Theron, Emil Paul, Stephan van Huyssteen

