album cover
Red
2,337
Alternative
Red 由 Almero Music 於 2024年7月16日發行,收錄於專輯《Red - Single》中
album cover
發行日期2024年7月16日
標籤Almero Music
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM109

音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Almero
Almero
演出者
詞曲
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
詞曲創作

歌詞

[Verse 1]
Hou ek my
Af en toe weer dapper
Weer hier
Tussen al my twyfel
Kry ek jou
[Verse 2]
Altyd die skok
Van die val
Om woorde te vind
Bly my beste plan
[PreChorus]
Kan ek jou weer sien?
Ek het iets om te sê
As my woorde weer terugkeer
Hierdie keer sal ek
[Chorus]
Als vir jou sê
As jy als wil nog hê
Jy het my laas gered
Maar hierdie keer sal ek
[Verse 3]
Hou jy my
Af en toe weer naby
Altyd tussen al jou afstand
Sien ek jou
[Verse 4]
Altyd die skok
Van die val
Om woorde te vind
Bly my beste plan
[PreChorus]
Kan ek jou weer sien?
Ek het iets om te sê
As my woorde weer terugkeer
Hierdie keer sal ek
[Chorus]
Als vir jou sê
As jy als nog will hê
Almal gered
Maar hierdie keer wil ek
[Outro]
Almal gered
Maar hierdie keer wil ek
Written by: Almero Welgemoed
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...