album cover
Heildronk
album cover
Heildronk 由 Len Muller 於 2020年10月30日發行,收錄於專輯《Oorgenoeg》中
專輯Oorgenoeg
2020年10月30日
標籤Len Muller
BPM89
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

音樂影片

音樂影片

歌詞

Drink die aand en skink die wyn
Hang liggies op teen die deurkosyn
So lank te vêr, te vêr van jou
So, kom ons wees net hier in die hier en nou
Al my planne lê ek nou neer
Om net 'n bietjie tyd saam met jou te spandeer
Ons het min om te verloor
En ons drome lê nog voor
Ons moet vasklou aan mekaar
'n Mens is nie 'n eiland nie
Jy is nooit allenig nie
Ons is almal hier vir jou
Kom ons wees reën op mekaar land
Jy moet weet, ek is aan jou kant
Dis by mekaar waar ons kan genees
Soos 'n hospitaal vir eensaam wees
Ons het min om te verloor
En ons drome lê nog voor
Ons moet vasklou aan mekaar
'n Mens is nie 'n eiland nie
Jy is nooit allenig nie
Ons is almal hier vir jou
So, al my planne lê ek nou neer
Om net 'n bietjie tyd saam met jou te spandeer
Ons het min om te verloor
En ons drome lê nog voor
Ons moet vasklou aan mekaar
'n Mens is nie 'n eiland nie
Jy is nooit allenig nie
Ons is almal hier vir jou
En al ons vriende is hier
Maar ek kyk net vir jou
Kom ons stel 'n heildronk in op ons
Written by: Len Muller
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...