音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Barto
演出者
Barto Swiegers
聲樂
Hugo Ludik
電子琴
Brendan Campbell
編程
Raymond Green
吉他
Amiel Gopal
貝斯
Vaughan Gardiner
和聲
詞曲
Stephan van Huyssteen
作曲
Barto Swiegers
作曲
Franzel van Huyssteen
作曲
製作與工程團隊
Hugo Ludik
混音師
Muse Productions
製作人
歌詞
[Intro]
Liefde koop nie brood nie
Liefde, liefde's nie te koop nie
[Verse 1]
Van saad geplant tot boom gebloei groei ek en jy
In die grond gedruk gegroei totdat ons lewe kry
Totdat ons lewe kry
Ons sal nooit honger ly
[Verse 2]
Haar elke krummel, elke korrel is bedoel vir my
Die vrugte gaan ons pluk selfs in die droogste tyd
In die droogste tyd
Ons sal nooit honger ly
[PreChorus]
Liefde koop nie brood nie
Liefde, liefde's nie te koop nie
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
Oh liefde
Liefde koop nie brood nie
[Chorus]
Dis kos vir die siel
Oh-oh-oh
Dis kos vir die siel
Oh-oh-oh
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
En liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
[Verse 3]
Jy kan maar probeer hou maar jou bord op sy
Want sonder iemand in jou arms gaan jou bord leeg bly
En sal ek honger ly
Maar nie met jou by my
[Verse 4]
Dit is droog daar buite maar met iemand aan my sy soos jy
Sal ons glase altyd half vol bly
En in die droogste tyd
Ons glase oorvol kry
[PreChorus]
Liefde koop nie brood nie
Liefde, liefde's nie te koop nie
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
Oh liefde
Liefde koop nie brood nie
[Chorus]
Dis kos vir die siel
Oh-oh-oh
Dis kos vir die siel
Oh-oh-oh
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
En liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
[Chorus]
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
En Liefde
[PreChorus]
Liefde koop nie brood nie
Liefde, liefde's nie te koop nie
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
Oh Liefde
Liefde koop nie brood nie
[Chorus]
Dis kos vir die siel
Oh-oh-oh
Dis kos vir die siel
Oh-oh-oh
Dit kan 'n man verniel maar dis kos vir die siel
En Liefde
Liefde koop nie brood nie
Dis kos vir die siel
Written by: Barto Swiegers, Franzel van Huyssteen, Stephan van Huyssteen