積分
演出藝人
Jan Blohm
演出者
Ryno Velvet
演出者
詞曲
Ryno Velvet
詞曲創作
Ryno Van Der Merwe
詞曲創作
製作與工程團隊
Tertius Human
製作人
歌詞
[Verse 1]
En hart pyn en sonskyn
En daar deur die vuur geloop en
Het jy klaar verdwyn
[Verse 2]
En is jy, en was jy
Ooit tog lief vir my en?
O, ek’s lief vir jou
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
[Verse 3]
En kom terug, en verlig
Al my worries ons is nes
Jy sê verlê
Deur die traan en deur my fles
[Verse 4]
En ek’s bang
Jy verlang
Deur die jaar en sê jy bly
O, ek’s lief vir jou
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
[Chorus]
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam, waar's jy nou?
Written by: Ryno Van Der Merwe, Ryno Velvet

