album cover
Ruite Oop
3,192
Singer/Songwriter
Ruite Oop 由 Herman Kleinhans Musiek 於 2020年11月30日發行,收錄於專輯《Ruite Oop》中
album cover
專輯Ruite Oop
發行日期2020年11月30日
標籤Herman Kleinhans Musiek
語言荷蘭語
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM136

積分

演出藝人
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
演出者
詞曲
Herman Kleinhans
Herman Kleinhans
詞曲創作

歌詞

Ek dink nog gereeld aan daardie sonopkoms
By die maandlik toe die oom van Waterwese daar kom en hy los ons toe net
May the wors be with you
Die vure het gebrand ons het kitaar gespeel
Dis ek vra na jou toorkat plek met ons gedeel, as ek nou kon terug gaan
As ons nou kon terug gaan
Hou net vas mens ons is amper daar
Ek wens dit was weer die eerste keer die kattebak is vol daar's geen beheer nie
Ontseker oor waar ons gaan gelukking is jou pelle en jou beursie saam
Skiet kelkies by elke bar, skiet skiet kelkies by elke bar
Daai oom het nie gejok nie jy sien dis waar as die lewe teveel word durf die langpad aan
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Een van die stoppe was Uitenhage om die troue by die woon van Ray en Jessica
Die foto's is op die yskas
Gevul met blydskap
Ek wil net weer agter in die kombi slaap
Of buite op die gras onthou jy sonder 'n matras dit was ons lewe
Dit is die lewe
Hou net vas mens ons is amper daar
Ek wens dit was weer die eerste keer die kattebak is vol daar's geen beheer nie
Ontseker oor waar ons gaan gelukking is jou pelle en jou beursie saam
Skiet kelkies by elke bar, skiet skiet kelkies by elke bar
Daai oom het nie gejok nie jy sien dis waar as die lewe teveel word durf die langpad aan
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Dis soos om te ry met die ruite oop
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...