音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Jay
聲樂
Jomari Beukes
和聲
Werner Beukes
和聲
Robin Kielly
低音吉他
Barthlo Visagie
電吉他
詞曲
Johan Oberholzer
詞曲創作
製作與工程團隊
Werner Beukes
製作人
Robin Kielly
混音師
Paulo Azevedo
製作人
歌詞
[Intro]
En ons dans die vlamme dood
Dan vat ons nog 'n slukkie
Want ek is oor dit, voel 'n bietjie
So giddie’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
[Verse 1]
’n Vlam, ’n vuur
Ek gaan nog enetjie bestel
Hy’s hier
Vir hierdie hele dag se hel
'n Kuur
Want vanaand gaan ons nie huis toe nie
[PreChorus]
Jy maak my nou en dan 'n bietjie mal dan wil ek met jou baklei
Ahh, ahh
Dit hou nooit baie lank nie, want jy weet wat doen jou soene aan my
[Chorus]
En ons dans die vlamme dood
Dan vat ons nog 'n slukkie
Want ek is oor dit, voel 'n bietjie
So giddie’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
Dans die vlamme dood
Jy is my nuwe bokkie
En ek is ook, gereed vir 'n partytjie
Die’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
[Verse 2]
'n Braai, 'n bier
Dit kom nie naby aan jou lyfie nie
Wil jou so lekker oor die vloer bestuur
Want vanaand gaan ons nie huis toe nie
[PreChorus]
Jy maak my nou en dan 'n bietjie mal dan wil ek met jou baklei
(Ahh, ahh)
Dit hou nooit baie lank nie, want jy weet wat doen jou soene aan my
[Chorus]
En ons dans die vlamme dood
Dan vat ons nog 'n slukkie
Want ek is oor dit, voel 'n bietjie
So giddie’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
Dans die vlamme dood
Jy is my nuwe bokkie
En ek is ook, gereed vir 'n partytjie
Die’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
[Bridge]
Na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na
Na-na-na-na-na
Ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
[Chorus]
En ons dans die vlamme dood
Dan vat ons nog 'n slukkie
Want ek is oor dit, voel 'n bietjie
So giddie’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
Dans die vlamme dood
Jy is my nuwe bokkie
En ek is ook, gereed vir 'n partytjie
Die’s my liedjie
Ek ry in 'n bakkie wat net nie briek nie
Written by: Johan Oberholzer