歌詞

Daar's maar net Een Ware Vriend En Jesus is Sy naam En in Hom is my vertroue Waar ek ookal heen mag gaan. Totdat ek Hom beter ken En ek wandel langs Sy sy, Is die wete so kosbaar Jesus is 'n Vriend van my. Telkemale as ek alleen is In gebed na Hom toe gaan Ooooh dan luister Hy so geduldig En ek weet Hy verstaan. Hy't my nog nooit, nee nog nooit, Van Hom af weggestuur Hy is ook 'n Ware Vriend in die donkerste uur. Kom daar tye waar die lewe te veel word vir my, En my kragte te min om hierdie goeie stryd te stry. Dan stuur Hy lewenswaters wat vloei met liefde praat 'N teken dat Jesus naby is van dag tot dag. 'N Teken dat Jesus naby is van dag tot dag.
Writer(s): Catharina Viljoen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out