album cover
Die Pad
21,332
Afrikaans
Die Pad 由 Select Musiek 於 2014年1月3日發行,收錄於專輯《Liefdesverhale》中
album cover
發行日期2014年1月3日
標籤Select Musiek
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM100

音樂影片

音樂影片

歌詞

Hier, hier is ons nou
Waar, waar kan ons gaan?
Ek is lief vir jou
Jy is lief vir my
Daar's 'n pad om te kies in die lewe
En die een wat ek kies is saam met jou
Moenie twyfel, volg jou hart
Pluk die blomme langs die pad
Loop saam met my, loop saam met my
Hier, hier is my ring
Dra dit nou op jou
Om, om te wys
Jy behoort aan my
Daar's 'n pad om te kies in die lewe
En die een wat ek kies is saam met jou
Moenie twyfel, volg jou hart
Pluk die blomme langs die pad
Loop saam met my
Daar's 'n pad om te kies in die lewe
En die een wat ek kies is saam met jou
Moenie twyfel, volg jou hart
Pluk die blomme langs die pad
Loop saam met my, loop saam met my
Daar's 'n pad om te kies in die lewe
En die een wat ek kies is saam met jou
Moenie twyfel, volg jou hart
Pluk die blomme langs die pad
Loop saam met my
Daar's 'n pad om te kies in die lewe
En die een wat ek kies is saam met jou
Moenie twyfel, volg jou hart
Pluk die blomme langs die pad
Loop saam met my, loop saam met my
Loop saam met my, loop saam met my
Written by: Lindi Delport, Wynand Delport
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...