歌詞
Voel tot vandag nog soos gister
Toe ons oê gesels met mekaar
Wat 'n herinnering
Ek's onseker of kyk jy verby my
Jy krap my wêreld weer deurmekaar
Maar ek kan onthou hoe jou lippe teen myne
Die vrees laat verdwyn jy't gesê ek is beautiful
Was jy al so verlief, verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek?
Was dit sag waar jy land na die wyser van die hand?
Ek besef nou ek was te jonk om te weet
Ek mis jou na al daardie jare
In my spieëlbeeld soek ek na jou
Ek's net 'n herinnering
Elke letsel lees oor die liefde
Toe jou arms sag om my vou
Maar ek kan onthou hoe jou lippe teen myne
Die vrees laat verdwyn jy't gesê ek is beautiful
Was jy al so verlief, verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek?
Was dit sag waar jy land na die wyser van die hand?
Ek besef nou ek was te jonk om te weet
Dat ons een kon wees
As ek in myself net kon glo
Ek was te blind om te sien
Hoe't jy dit reggekry? Jy staan hier reg voor my
Was jy al verlief, so verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek?
Was dit sag waar jy lank na die wyser van die hand
Ek besef nou
Was jy al verlief, so verlief dat jou hart wil breek?
Of maak jy weer die foute wat jy ver weg wil steek
Was dit sag waar jy land na die wyser van die hand?
Ek besef nou ek was te jonk om te weet
Written by: Aleena Gibson, Martin Fredriksson, Niklas Ellerstad