積分

演出藝人
Ricus Nel
Ricus Nel
演出者
詞曲
Ricus Nel
Ricus Nel
作曲
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲
Don Kelly
Don Kelly
作詞

歌詞

Wingerdgriep
Is net 'n lied
Dis hoe ek dit verstaan
Want wingerdgriep
Maak my nie siek
So sien weer môre aand
Elke dag is Saterdag
En elke nag is laat
Rooi geverf, geen opsit kers
Net tyd om twak te praat
Wingerdgriep
Is net 'n lied
Dis hoe ek dit verstaan
Want wingerdgriep
Maak my nie siek
So sien weer môre aand
Annalise, Anel, Louise
Is almal op die vloer
Klein André en groot Morné
Is besig om te loer
Wingerdgriep
Is net 'n lied
Dis hoe ek dit verstaan
Want wingerdgriep
Maak my nie siek
So sien weer môre aand
Jaco Nel en Dennie El
En Winnie op die drom
Pieter koop sy vyfde loop dop
Klaar sy naam verloor
Wingerdgriep
Is net 'n lied
Dis hoe ek dit verstaan
Want wingerdgriep
Maak my nie siek
So sien weer môre aand
Wingerdgriep
Is net 'n lied
Dis hoe ek dit verstaan
Want wingerdgriep
Maak my nie siek
So sien weer môre aand
So sien weer môre aand
Ek sien jou môre aand
Written by: Don Kelly, Johan Oberholzer, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...