Lyrics

Die weelde van die Heer, Geklee in majesteit Die hele aarde juig, Die hele aarde juig Hy klee Homself in lig, En duisternis moet vlug Begin en die einde, Begin en die einde Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God, Almal sal sien Hoe groot, Is ons God Eeue kom en gaan En tyd is in Sy hand Begin en die einde, Begin en die einde Die Godheid, Drie-in-een Vader, Gees en Seun Die Leeu en die Lam, Die Leeu en die Lam Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God, Almal sal sien Hoe groot, Is ons God Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God, Almal sal sien Hoe groot, Is ons God Naam bo ekle naam Waardig is die lam My hart sal sing Hoe groot is ons God Naam bo ekle naam Waardig is die lam My hart sal sing Hoe groot is ons God Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God, Almal sal sien Hoe groot, Is ons God Hoe groot is ons God, Ons sing Hoe groot is ons God, Almal sal sien Hoe groot, Is ons God
Writer(s): Cash, Reeves, Tomlin Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out