Lyrics

Waterblommetjies uit die boland Waterblommetjies van die Kaap Maak die bredie net soos in die wynland En sê jy is baie lief vir my voor jy gaan slaap Daardie wind waai weer by my voordeur in Hy maak my hart mos aan die sing Dit is gaaf om die kaap weer dag te sê En ek vat jou saam na die koringland Wie ry saam as my hart so brand Dit is lekker om die boland lief te hê. Van hungs het weer sy pyp gestop Tafelberg se hoed is op En die bergies begin al huis se kant toe staan Groenpunttoring knip sy oog Die Suidoos maak 'n weie boog En die waalpad help jou as jy huis toe gaan Koor O Kaap, O Kaap, o mooiste kaap Jy maak my hart weer baie seer Jou ghantam kom mos altyd weer en weer Die mayflower het uitgevaar Gaan snoek haal daar by Houtbaai Waar karbonkelberg die stormsee gewaar Hulle het teruggekeer na tafelbaai en op duiwelspiek vir die engel gewaai En die engel het 'n traan uit sy oë gevee. Koor Koor Koor
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out