Lyrics

Ons het strome en krimmetart bome Ons het sangers met name soos Bok Ons het paaie wat loop tot in Windhoek Ń mal man met ń rooiberyop Daar is wit bussies wat almal so kwaad maak Ń Berg soos ń tafel en Steve Daar is Bafanas,Proteas en Bokke And ou Noah with a joke up his sleeve Daar is TV kanale vir almal Ons het takeaway hoender met skop Daar is 11 oefisiele tale Ons is Klein maar jy beter pasop Dit is die land vir jou dit is die land vir my Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika Dit is die land vir jou dit is die land vir my Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika Ons het Pirates en Bulle en Stormers Ons het Haaie en Cheetas en Leeus Ons het kinders wat na ons sal opkyk Om te wys dat ons braai vir ń doel Daar is redes vir bly en daar is redes vir gaan Daar is helde wat voortleef uit ons bestaan Daar is plekke wat jy nog moet sien my vriend So voor jy gaan onthou Dit is die land vir jou dit is die land vir my Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika Dit is die land vir jou dit is die land vir my Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika Ja daar is redes vir bly en daar is redes vir gaan Daar is helde wat voortleef uit ons bestaan Daar is plekke wat jy nog moet sien my vriend So voor jy gaan onthou Dit is die land vir jou dit is die land vir my Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika Dit is die land vir jou dit is die land vir my Dit is die land vir jou vir hom vir haar vir ons Suid-Afrika
Writer(s): Jacobs Hennie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out