Lyrics

Elke dag tot die son gaan sak Tap die sweet om elke uur Sakke sout en 'n bitter pil As verkeer so teen jou skuur Na die gym toe, en die werk toe En dan skool toe moet ons gaan Kosmaak en skoonmaak Is deel van ons bestaan Ons hardloop rond, ja ons vat nie grond Te min ure in die dag Hoe gaan ons die briek aan draai Dis tyd dat ons weer lag As ons games speel en 'n grap deel En ek 'n foto van jou steel 'N Boek lees en saamwees Ons is nooit verveeld Jamblikke, visblikke, vier by vier Almal bymekaar, die hele family Die hond en die kat en die pappegaai Is alles in die bakkie, dat die wiele draai Jamblikke, visblikke Visstokke, minirokke Sonbrille, pynpille Dis alles in die bakkie Laat die wiele draai Dis alles in die bakkie Laat die wiele draai Ons jaag altyd 'n nuwe dag Net om more weer te kla Ons dink nog ons het 'n bietjie tyd Dan is die nuwe kwale daar Jy moet oppak, jy moet aflaai En die tyd is reeds so min En ons wens net die vakansie Kan nou begin Jamblikke, visblikke, vier by vier Almal bymekaar, die hele family Die hond en die kat en die pappegaai Is alles in die bakkie, dat die wiele draai Jamblikke, visblikke Visstokke, minirokke Sonbrille, pynpille Dis alles in die bakkie Laat die wiele draai Junie wind en reen En of ons nou geld moet leen Desember in die sonnetjie Met 'n afbeen hond wat kreun Gee ons net 'n kans Om 'n bietjie af te blaas Ons wil net 'n bietjie rus Voor ons weer so moet jaag Jamblikke, visblikke Visstokke, minirokke Sonbrille, pynpille Jamblikke, visblikke Visstokke, minirokke Sonbrille, pynpille Dis alles in die bakkie Laat die wiele draai Jamblikke, visblikke, vier by vier Almal bymekaar, die hele family Die hond en die kat en die pappegaai Dis alles in die bakkie, dat die wiele draai Jamblikke, visblikke Visstokke, minirokke Sonbrille, pynpille Dis alles in die bakkie Laat die wiele draai
Writer(s): Schoombie Niel, Kelly Don, Rossouw Pierre, Lint Micheal Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out