Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jerry Rix
Jerry Rix
Composer
Mark Spiro
Mark Spiro
Lyrics
Sarah Theron
Sarah Theron
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer
Alli Heyns
Alli Heyns
Producer
Pierre Smith
Pierre Smith
Producer

Lyrics

Hoe bepaal mens die waarde? Miljoene mense op aarde. En ek vind jou, geluk klop aan my deur. Weet jy hoe hard ek al baklei het? En hoe die wêreld my verlei het. En toe kom jy, 'n wonderwerk gebeur. My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat. Altyd jou hart in my hande dra. Glo my, my engel ek hoort by jou. Belowe jou, ek's joune. My Angel-face as ons ons foto's kyk. Die mooiste memories van ek en jy. Dit maak nie saak wat die mense sê. Ons liefde is, vir altyd. Instrumenteel Ek dink nou terug aan ons skooldae. 'N Duisend kinders, duisend vrae. Oor waar en hoe en wie's vir wie bedoel. As jy maar weet hoe ek gewonder. Sou ek my lewe dalk ook sonder. Daai iemand leef, wat weet nie hoe ek voel. My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat. Altyd jou hart in my hande dra. Glo my, my engel ek hoort by jou. Belowe jou, ek's joune. My Angel-face as ons ons foto's kyk. Die mooiste memories van ek en jy. Dit maak nie saak wat die mense sê. Ons liefde is vir altyd. My Angel-face, ek sal jou nooit verlaat. Altyd jou hart in my hande dra. Glo my, my engel ek hoort by jou.
Writer(s): Mark Spiro, Jerry Rix, Sarah Theron Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out