Lyrics

Ek wil nie droom oor jou nie Jy's gans te mooi Ek wil nie wag om te praat nie Jy's my pleidooi Ek't nie die moed om vir jou te baklei nie Ek waai my wit vlag en ek bid vir n beter dag Het ons alweer die streid begin Tussen my en jou en ons Het jy alweer jouself gevind Jou hart verloor daar tussenin Hoor my as ek sê, ek verdien jou nie Daar's nie n kans wat ek jou genoeg kan liefhê nie Het ons alweer die streid begin Tussen my en jou en ons Het jy alweer jouself gevind Jou hart verloor daar tussenin Het ons alweer die streid begin Tussen my en jou en ons Het jy alweer jouself gevind Jou hart verloor daar tussenin
Writer(s): Bouwer Bosch, Almero Welgemoed, William Loots Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out