Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
Songwriter
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
Songwriter

Lyrics

Vuurvas hou jy my vas Ek het my bagasie tas Af gebrand het jy bly staan Stof word stof en as word as Onsekerheid integriteit Jy reis deur my realiteit Wolkekraber skadu my Gebrandmerk deur jou hart verby My vuur is waterdig en jou reën help nie En jou reën help nie Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie My vlam stop nie Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son Voorbrand beskerm jou Moenie my vir as vertrou Vlamme vryf die waarheid uit Winde voer die vure spuit Rooksein soos jy verdwyn Mooi begin nou weggekwyn Donderwolke bring die reën dalk te laat vir hierdie seën My vuur is waterdig en jou reën help nie En jou reën help nie Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie My vlam stop nie Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son Kan jy my sê. Kan jy my sê waarheen ons nou oppad is. Sal jy my vure blus My vuur is waterdig en jou reën help nie En jou reën help nie Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie My vlam stop nie Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reën weer kom. Met die oggend son Vuurvas hou jy my vas Ek en my bagasie tas Afgebrand het jy bly staan Stof word stof en as word as
Writer(s): Almero Welgemoed, Bouwer Bosch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out