Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Moses Metro Man
Moses Metro Man
Songwriter

Lyrics

Mooirivier Ek het geloop op, Op die grond waar liefde wen, In die hartjie van die aardklop Onder die bal van Totius se pen. Ek het geleer wat, Wat vrede is vir myself, Oor Calvyn en Kerkorrel, Is daar diep, diep gedelf. So stuur my in 'n rigting, Want stroom-op sal ek bly. Eenmaal in altyd Vloei die Mooirivier regdeur my. Jy praat met my, En jy vat my om die lyf, Jou aande oor die bulte Hou ek in my arms styf. So ek sing vir jou, Sodat die reën jou sal oorval, Totdat die sonskyn en die blare Op jou kinders neer sal daal.
Writer(s): Moses Metro Man Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out