Lyrics

Dis verby En nou's dit ek en jy Het nog 'n kans gekry Ek's hier om hier te bly Dis verby En nou's dit ek en jy Laat ons liefde vlerke kry Kom lê jou hart by my Elke oomblik sonder jou Keer op keer ek't onthou Dit is nag om sonder jou te wees Elke mooi herinnering Het gedagtes teruggebring 'N Minuut voel 'n ewigheid Dis verby En nou's dit ek en jy Het nog 'n kans gekry Ek's hier om hier te bly Dis verby En nou's dit ek en jy Laat ons liefde vlerke kry Kom lê jou hart by my Het elke dag verby gestry Soveel keer seergekry Dit is nag om sonder jou te wees Het probeer om op te staan Die alleen wou net nie gaan 'N Minuut voel 'n ewigheid Dis verby En nou's dit ek en jy Het nog 'n kans gekry Ek's hier om hier te bly Dis verby En nou's dit ek en jy Laat ons liefde vlerke kry Kom lê jou hart by my Dis verby (Dis verby) En nou's dit ek en jy (En nou's dit ek en jy) Het nog 'n kans gekry Ek's hier om hier te bly Dis verby En nou's dit ek en jy Laat ons liefde vlerke kry Kom lê jou hart by my Dis verby En nou's dit ek en jy Het nog 'n kans gekry Ek's hier om hier te bly Dis verby En nou's dit ek en jy Laat ons liefde vlerke kry Kom lê jou hart by my Dis verby
Writer(s): Don Kelly, Marc Brendon, Nikolaus Presnik Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out