Lyrics

Ek wou kasteel met my kaalhande bou Ek wou ń Superman wees net vir jou Toe kom ek agter jy wil my net laat vertrou en liefde gee en styf vas kan hou Dis al wat ek het (het) Om vir jou te gee Dis al wat ek het (het) Om met jou te deel Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou Dis al wat ek het Om te gee vir jou Dis al wat ek het Om te gee vir jou Onthou jy toe ek gesê het vir jou Jy verdien meer as wat ek kan gee vir jou Toe kom ek agter jy wil ń toekoms kan bou Saam met iemand wat jou styf vas kan hou Dis al wat ek het (het) Om vir jou te gee Dis al wat ek het (het) Om met jou te deel Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou Dis al wat ek het Om te gee vir jou Dis al wat ek het Om te gee vir jou Ek wou my alles Gee net vir jou Jy soek net iemand Om jou vas te hou Dis al wat ek het Om vir jou te gee Dis al wat ek het Om met jou te deel Dis al wat ek het Om vir jou te gee Dis al wat ek het Om met jou te deel Jy sê dis net net net wat jy soek in ń ou Dis al wat ek het Om te gee vir jou Dis al wat ek het Om te gee vir jou Dis al wat ek het Om te gee vir jou
Writer(s): Ludik Hugo Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out