Music Video

Spoegwolf - Storm (Official)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Songwriter

Lyrics

Ek wil na jou kyk Ek wil jou baadjie soek Jy weet ek speel vir tyd Voor jy uitgaan en die wêreld face Toe ek jou ontmoet Was ek klaar gereis Ses-en-twintig jare lank Ek hardloop uit Ons dans by die kar Maar buite tyd Jou voete verward Ons lywe ryg Toe ek jou ontmoet Het die vloer gestyg Na ses-en-twintig jaar En dit storm in jou kop vanaand As jy so kyk Swart soos die see Skeer dit weer in my Sien jy al deur Na wat hier aangaan Dit was 'n koma Waar ek jou ontmoet Het ek opgestaan Na ses-en-twintig jare En 'n storm in jou kop vanaand As jy so kyk En dit storm in jou kop vanaand As jy so kyk Weet ek daar is iets Rein in my Jou in my Rein in my Jou in my En dit storm in jou kop vanaand As jy so kyk
Writer(s): Du Toit Daniel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out