Music Video

Spoegwolf - Lenie Blou III (Official)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Daniël du Toit
Daniël du Toit
Songwriter

Lyrics

Jy was net Ne'entien jaar oud Heilige wyn, Fok jy was rein Ek trap oor die lyn Ek is jammer my ding Die kamer is vol Monsters en rook Ons was gemaak En toe die wêreld ook Ek sal jou volg Selfs as ons spook In stede van dood Onthou jy die reën Ek sien jou met my kinders Daai dinge maak nie Minder seer nie Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek die vir jou Lenie Blou Al was dit dan verniet Was dit als vir jou Jy was net Ne'entien jaar oud Ek het opgefok Ek weet jy't my vertrou Reën dit binne jou Ook in silwer, my ding? Die kamer is vol Monsters en seer Ek is deur die hel Vir ons gaan ek weer Met jou op my rug Sal die duiwel my sien En dit groen om ons huil Onthou jy die reën? Ek sien jou met my baadjie Ek sou jou nooit raak kon raai nie Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek dié vir jou Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek dié vir jou Lenie Blou Al was dit dan verniet Was dit als vir jou Dis seker beter so Dis goed om dit te glo En eindig ek nou Los ek dié vir jou
Writer(s): Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lod Albertus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out